Theresa van der Merwe (gr. 11) wen die senior klavierafdeling van die 28ste Johann Vos Musiekkompetisie! Baie geluk aan Theresa wat ook deurgedring het na die finale rondte van die Pieter Kooij-musiekkompetisie wat Saterdag 1 September plaasvind. Ons wens haar alle... (Lees verder...)
... (Lees verder...)
Dit is weer tyd vir leerders om in te skryf vir die gesogte Johann Vos-Musiekkompetisie wat deur Hoërskool Bellville aangebied word. Hier is die inskrywingsvorm en die belangrike datums. Laai die inskrywingsvorm hier af: BHS Johann Vos Musiek18... (Lees verder...)
Die Hoërskool Bellville het op 29 Augustus 2016 die 27-ste bestaansjaar van die Johann Vos musiekkompetisie luisterryk gevier in die Ouditorium van die Musieksentrum Hugo Lambrechts. Die kompetisie bestaan uit drie afdelings: ’n piccolo afdeling (vir laerskoolleerders gr 6 en... (Lees verder...)
Kliek op enige van die volgende skakels om die deelnemers se optredes te sien: Roelof Temmingh – Elegie Murray McKechnie – Prelude in B-mol Leslie Wu – Sonate in E-mol Lood Van Niekerk – Moderato Rhiyaan Smith – Allegro uit... (Lees verder...)
By die 23e Johann Vos Klavierkompetisie is die wenners verlede week by ‘n gala-geleentheid aangewys: In die Junior afdelings was Henley Jun eerste en Annerike du Plessis tweede. In die Senior afdeling was Roelof Temming eerste en Lesley Wu tweede.... (Lees verder...)