Olimpiades

Daniël van Rooy neem deel aan ‘Op die Spel’ op KykNet!

Daniël van Rooy neem deel aan 'Op die Spel' op KykNet!

Hierdie week in Op Die Spel: Die taalkryt is gereed en die Graad 9-semifinaliste staan reg om alles in die stryd te werp. Terwyl hulle swoeg en sweet vir ‘n plek in die finaal, leer ken ons die mededingers van nader.... (Lees verder...)

Bellville wiskunde-boffins bly bo

Bellville wiskunde-boffins bly bo

Gedurende die tweede kwartaal het van ons Wiskunde-leerders deelgeneem aan Die Burger se Wiskunde kompetisie. Vier van ons leerders is deur na die finale rondte op Saterdag 5 Augustus. Omdat hulle in die finale rondte deelneem, ontvang elkeen van hulle... (Lees verder...)

Elma onder Top 20 in Verbruikerstudie-olimpiade

Elma onder Top 20 in Verbruikerstudie-olimpiade

Elma Nelson (gr.12) het onder die top 20 in die nasionale Verbruikerstudie-olimpiade gekom. Ons skool is ook ‘n pryswennerskool omdat ons onder die Top 6 skole landwyd is met die hoogste gemiddelde prestasie. Baie geluk, Elma!... (Lees verder...)

Bellville presteer in SA-Taalbondeksamen

Bellville presteer in SA-Taalbondeksamen

Ons is BAIE trots op al ons leerders wat aan die eksamen deelgeneem het! Eben de Villiers (graad 10) het ‘n derde plek en Marguerite Fouché (graad 9) ‘n negende plek in die Junior-afdeling behaal!  Wat ‘n prestasie!   Dis... (Lees verder...)