Onlangse alumni wat presteer

Carlu haal weer SA onder 20 Rugbyspan!

Carlu haal weer SA onder 20 Rugbyspan!

Baie geluk aan oudskolier Carlu Sadie (Matriek 2015) met sy insluiting vir die tweede jaar in die SA o.20 Rugbyspan wat aan die o.20 Werêld Rugby Kampioenskappe gaan deelneem in Georgia vanaf 31 Mei tot 18 Junie 2017. Bellville is... (Lees verder...)

Rocco van Rooyen se reuse-gooi

Rocco van Rooyen se reuse-gooi

  Trotse en betrokke oud-Bellvilliet Rocco van Rooyen het Saterdag hier met een van die beste pogings tot nog toe deur ’n Suid-Afrikaner losgetrek. Die 22-jarige Rocco van Rooyen se gooi van 85.39 m was die hoogtepunt van Atletiek Suid-Afrika... (Lees verder...)

Deon word deur Die Burger vereer

Deon word deur Die Burger vereer

Die Burger het onlangs  vir Deon Raath, oud-Bellvilliet en oud-skoolfotograaf, vereer deur ‘n hele blad in hul koerant aan hom te wy. Hy het einde verlede jaar sy nasionale diploma in kommersiële fotografie aan die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie... (Lees verder...)

Rocco en Samantha beste in WP

Rocco en Samantha beste in WP

Bellville-alumni Rocco van Rooyen en Samantha Pretorius is aangewys as die beste atlete in die Westelike Provinsie vir 2014. Rocco is ook as beste O/23 atleet aangewys en het ook ‘n senior-atleet toekenning ontvang. Ons is baie trots op hierdie... (Lees verder...)

Hoërskool Bellville maak boeremusiek

Hoërskool Bellville maak boeremusiek

Op 5 Oktober 2013 is die Boeremusiekgilde se Algemene Jaarvergadering en Nasionale Boereorkes-kompetisie in Hoërskool Bellville se gimnasium gehou. ‘n Groep leerders van die Hoërskool Bellville het ook aan hierdie kompetisie deelgeneem. Die span het die Nasionale Tradisionele Opkomende afdeling... (Lees verder...)

Oud-Bellvilliet word Protea!

Oud-Bellvilliet word Protea!

Yolandi Potgieter (Matriek 2007) is gekies vir die Suid-Afrikaanse vrouekrieketspan, wat Vrydag (25 Januarie 2013) na Indië vertrek het vir die ICC Vroue-wêreldbeker. Haar eeste wedstryd is die 1ste Februarie 2013 teen Nieu-Seeland en sal regstreeks op SuperSport uitgesaai word.... (Lees verder...)

Toekoms vir toerisme-leerders!

Toekoms vir toerisme-leerders!

Wendy Cockrell, ‘n matrikulant van 2010, het na skool Toerisme by Boland Kollege in Stellenbosch gaan studeer. Wendy het, uit ‘n groot aantal aansoekers uit Afrika, die geleentheid om in 2013 by Animal Kingdom in Disney World in Orlando, VSA... (Lees verder...)

Deon kiek voorbladfoto vir Die Burger

Deon kiek voorbladfoto vir Die Burger

Ons is BAIE trots op ons oud-skoolfotograaf, Deon Raath (Matriek 2011), wat sy eerste voorbladfoto vir Die Burger geneem het (sien voorblad van Die Burger, 17 Januarie), en dit terwyl hy maar nog net ‘n eerstejaarstudent in fotografie is! Ons... (Lees verder...)

Rekenaarfundi Bennie Swart wen brons oorsee

Rekenaarfundi Bennie Swart wen brons oorsee

Bellville oudleerder Bennie Swart het Suid-Afrika trots gemaak by die pas afgelope Internasionale Olimpiade vir Informatika (IOI) in Thailand. Bennie (18) was een van slegs twee Suid-Afrikaners wat vanjaar ‘n bronsmedalje huis toe kon bring. Dit plaas die Suid-Afrikaanse span,... (Lees verder...)

Bennie Swart hou steeds BHS se naam hoog

Bennie Swart hou steeds BHS se naam hoog

Die Rekenaarolimpiade Komitee het 4 persone gekies om SA by die IOI 2011 in Thailand te verteenwoordig. Ons is baie trots op Bennie Swart (graad 12,2010) wat gekies is as 1 van die 4 verteenwoordigers.... (Lees verder...)