75 Jaar

Musiekdepartement word na legende vernoem

Musiekdepartement word na legende vernoem

Die Hoërskool Bellville vier vanjaar sy 75ste verjaardag en as deel van die vieringe is die skool se musiekdepartement op 31 Oktober na wyle professor Hennie Joubert vernoem. Hennie Joubert (27 Desember 1926 tot 16 April 1986) het in 1943... (Lees verder...)

RSG-uitsending ter viering van 75 jaar

RSG-uitsending ter viering van 75 jaar

Die Hoërskool Bellville en Afrikaanse radio is vanjaar albei 75 jaar oud.  Om die geleentheid te vier was daar op 11 Oktober ‘n direkte uitsending vanuit die skoolsaal op RSG. Christine Wessels (matriek 1996) was die aanbieder en die skool... (Lees verder...)

75-jaar Feesprogram

75-jaar Feesprogram

22 Januarie – 18:30 Kerkdiens te NG Kerk Riebeeck 25 Januarie – Skool verjaar (optog vanaf ou skool) 27 Januarie – Norman Hauzer Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms 24 Februarie – Pretloop en Bring-en-Braai 13 – 14 April – Sportdag 3 Mei –... (Lees verder...)

Bokke-aand ‘n groot sukses

Bokke-aand 'n groot sukses

Woensdag, 1 Augustus 2012, was ‘n besondere dag op Hoërskool Bellville se 75ste verjaardagkalender. Onder leiding van Toks van der Linde en Allan Hughes (bekend vir Stoepstories) is eer gebring aan Hoërskool Bellville se 6 Rugby-Springbokke. Dr. Dawie de Villiers, Springbokkaptein... (Lees verder...)

“Rockers” besoek HSB tydens saal

Op Vrydag 20 April het lede van F*ofpolisiekar, Van Coke Kartel, Heuwels Fantasties en A King ons skool tydens saalperiode besoek. Van ons oud-leerders speel in hierdie orkeste.... (Lees verder...)

7de Laan sterre besoek skool saam met Hery Mylne, oud-skolier en regisseur

7de Laan sterre besoek skool saam met Hery Mylne, oud-skolier en regisseur

Henry Mylne oudskolier matriek 1970 het vandeesweek ‘n 75 Jaar-Feesvieringstoekening ontvang vir sy positiewe gesindheid teenoor Hoërskool Bellville al die jare. Hy is een van die hoofregisseurs van 7de Laan. Hy regiseer ook Vaselentjie vanaf 2008.   Op die foto is die spelers in... (Lees verder...)

Norman Hauzer Uitnodigingsbyeenkoms uiters suksesvol

Norman Hauzer Uitnodigingsbyeenkoms uiters suksesvol

Die Norman Hauzer-uitnodigingsbyeenkoms by Bellville Velodrome op Vrydag, 27 Januarie, was baie suksesvol. Bellville het meegeding teen Hoërskool Bredasdorp, Hoërskool Strand, Hoër Meisieskool Paarl en Hoër Jongenskool Paarl en ons seuns en meisies het albei 2de gekom naas die seuns... (Lees verder...)

Bellville vier 75 jaar met optog

Bellville vier 75 jaar met optog

              Hoërskool Bellville het vandag sy verjaardag gevier met ‘n optog vanaf die ou skoolgebou in Voortrekkerweg na die nuwe skoolgebou in De La Hayelaan gevier. Leerders het baniere gedra en liedjies gesing. Spesiale dank... (Lees verder...)

75-jaar kerkdiens roer die hart

75-jaar kerkdiens roer die hart

Die Hoërskool Bellville het sy 75-jaar vieringe afgeskop met ‘n kerkdiens om God te bedank vir Sy bystand en genade deur die jare.   Die 75-jaar kerkdiens, gehou in die Bellville-Riebeeck NG Gemeente op Sondag 22 Januarie 2012, was ‘n... (Lees verder...)

Bellville Krieket begin hul 75-feesjaar op ‘n hoogtepunt!

Bellville Krieket begin hul 75-feesjaar op 'n hoogtepunt!

Hoërskool Bellville se krieketseisoen het Saterdag 21 Januarie uitstekend afgeskop, deurdat al die A-spanne wat wedstryde gespeel het, oortuigend gewen het. Die O/19A-span wen Tygerberg met 45 lopies. Die O/15A-span wen Edgemead met 7 paaltjies. Dan het ons jong welpies, die O/14A span, ook... (Lees verder...)