Hoërskool Bellville, CDA – Krieketakademie, Tikevati en Go Health Gym vat hande vir ‘n goeie doel

Ruben Meijering, Ryno Kriel en Ruben Fischer het Hoërskool Bellville Krieket verteenwoordig tydens ‘n GO Health byeenkoms aangebied deur TIKEVATI. Krieketspelers moes aan verskeie aktiwiteite deelneem in hul krieketklere.

GO Health

Al die fondse wat by die byeenkoms ingesamel is, is aan die Kiddies Kingdom kinderhuis geskenk.

Zandre van CDA en Riaan van Tikevati saam leerders

Op die foto is Zandre Cloete, eienaar van CDA-krieketakademie, Ruben Meijering, Ruben Fischer en Ryno Kriel saam  met Riaan Barnard, eienaar van TIKEVATI.

Ruben, Ryno en Ruben saam seun van Kiddies Kingdom Kinderhuis

Ruben Fischer, Ruben Meijering en Ryno Kriel saam met ‘n seun van die Kiddies Kingdom Kinderhuis.

.