Hoërskool Bellville WELPIES ontvang borgskap!

Hoërskool Bellville  WELPIES word TROTS geborg deur CARDINAL Flooring Specialists!

Mnr. Len van den Berg, eienaar van CARDINAL Flooring Specialists, en sy verskaffers WANABIWOOD en KRONO Original, het besluit om die o/14 Rugby seuns te borg met ‘n speelrugbybroek en ‘n opwarmingshemp.

Hoërskool bellville 0.14 Rugby

Op die foto ontvang Michael Mangiagalli (A-span kaptein) en Claud Steenkamp (B-span kaptein) die geborgde klere van Mnr Len van den Berg.

IMG_9594
Baie dankie Mnr van Berg vir die borgskap, die seuns dra u borg met LEEUTROTS op hul broek en hemp.
IMG_9587

.