Charlize wen brons by Senior Toutrek SA Club Championships

MIDDLETON, CHARLIZE

Charlize Middleton het Saterdag, 10 Junie 2017, deelgeneem aan die Senior Toutrek SA Club Championships in Goudini. Sy het ‘n brons medalje in die 600kg mix span verwerf.

Baie geluk! Bellville is leeutrots op jou!

.