Winterskool 2017

WINTERSKOOL

Het jy agter geraak gedurende die eerste twee kwartale? Of wil jy jou punte verbeter vir universiteitstoelating?  Kom hersien hierdie vakansie die eerste en tweede kwartaal se werk by Love2Learn Tutoring se winterskool. Aangebied by Hoërskool Bellville. Leerders van enige skole is welkom.

.