Leo-né presteer in Perdry

ERASMUS, LEO-NÉ

Leo-né Erasmus in gr.8 het sedert Feb aan die verskillende Sanesa kwalifiserende rondtes deelgeneem en die skool goed verteenwoordig.

FB_IMG_1485270130111

Leo-né vaar uitstekend en hou die skool se naam hoog.

20170218_082933
Baie geluk en sterkte met die res van die kompetisies.

.