Daniëlle presteer in Perdry

BRIGHT, DANIËLLE CORLIA

Daniëlle Bright in gr.11 het sedert Feb aan die verskillende Sanesa kwalifiserende rondtes deelgeneem en die skool goed verteenwoordig.

IMG-20170409-WA0033

Daniëlle vaar uitstekend en hou die skool se naam hoog.IMG-20170409-WA0031

Baie geluk en sterkte met die res van die kompetisies.

.