Xavier Haupt verkies tot WP o/18 Rugbyspan vir Akademieweek

HAUPT, XAVIER ZINZAN

Baie geluk aan Xavier Haupt wat gekies is vir die WP 0/18-Rugbyspan wat die vakansie gaan deelneem aan die Akademieweek in Johannesburg.

Xavier Haupt

Xavier het die jaar van vleuel na slot toe geskuif en sy spoed, veelsydigheid en vaardighede van ‘n agterspeler het baie in sy guns getel!

Ons is LEEUTROTS op Xavier!

.