Arno behaal 2de plek in Toutrek

VAN ZYL, ARNO

Arno van Zyl het die afgelope naweek aan die Senior WP Kampioenskappe deelgeneem te Kuilsrivier en ‘n 2de plek behaal in die WP kategorie 560kg.

IMG-20170530-WA0038-1

Baie geluk! Bellville is leeutrots op jou!

IMG-20170624-WA0025-1-2

.