Xavier ontvang sy WP-Kleure in Rugby

Baie geluk aan Xavier Haupt wat Dinsdagaand tydens die “WP-Capping” seromonie sy WP-kleure ontvang het. Xavier is ingesluit in die WP-o.18 Akademiespan wat gedurende die vakansie in die Akademieweek in Johannesburg gaan speel. Op hierdie geleentheid word al die spelers wat die WP-Rugbyunie gaan teenwoordig die vakansie by verskillende toernooie vereer. Hierdie is ‘n spog geleentheid wat ook bygewoon word deur Mnr. Wakefield, president van die WP-Rugbyunie, en huidige Stormers- en WP-spelers. 

 Xavier

Saam met Xavier op de foto is sy afrigters, Mnre. Emile van Rensburg en Johan Joubert. Mnr van Rensburg is ook op die WP-Skolerugbybestuur en keurder van die WP-o.16span.

.