Hoërskool Bellville speel sy eerste wedstryd op nuwe ASTRO!

IMG_8973

Die eerste wedstryd het op Donderdag, 26 Oktober plaasgevind op die nuut geboude ASTRO op Hoërskool Bellville se sportgronde.

Reinard van Rensburg het sy naam in die geskiedenisboeke geskryf toe hy die eerste doel aangeteken het op die ASTRO. Dit was ‘n somerliga wedstryd.

Die amptelike opening vind einde November plaas.

IMG_9139

IMG_9108

IMG_8987

IMG_9069

.