ASSUPOL 7’s Toernooi

Xavier Adams

Baie geluk aan die o.17 SEWES rugbyspan wat die naweek die ASSUPOL Internasionale 7’s toernooi in Stellenbosch tweede geeindig het in die skole-afdeling.

 

sdr

Xavier en Kyle

Baie geluk aan Xavier Adams wat vir die SA-o.17 span gespeel het en Kyle Milford wat vir die WP-o.17 span gespeel het by die ASSUPOL 7’s toernooi.

 Hoërskool Bellville is LEEUTROTS op julle!

.