Janke behaal beste NSS-prestasie in Suid-Afrika

Janke

Janke van Dyk, gr.12-leerder van die Hoërskool Bellville in 2017, het in die NSS-eksamen die beste prestasie in Suid-Afrika behaal. Die skool wens Janke en haar ouers hartlik geluk en is saam uiters trots op Janke vir hierdie wonderlike prestasie!

Ons sien daarna uit om more (05/01/2018) ons matriekuitslae bekend te maak.

.