TOELATINGSVORM GRAAD 8 2019

Click hier vir TOELATINGSVORM GRAAD 8 2019

PROSEDURES

  1. Wanneer u die dokument oopmaak en daar verskyn slegs ‘n skoolwapen “click” op “view” en dan op “edit” – voltooi dan al die aangeduide velde.
  2. Wanneer u op die webwerf op die vorm ingaan – “Save” die toelatingsvorm op u eie rekenaar.
  3. LET ASSEBLIEF OP:  BAIE, BAIE BELANGRIK – DIT MOET ASSEBLIEF SOOS VOLG GESAVE WORD – Toelatingsvorm 2019_(u kind se naam en van)
  4. Voltooi alle veld volledig en “save”.  Alle dokumentasie soos rapport, bewys van adres en geboortesertifikaat moet ingescan word en saam met u aansoek gestuur word.
  5. Baie belangrik:  Die ondernemingsvorm – daar is drie plekke waar ons u handtekening benodig.  Hierdie dokument moet asseblief nie elektronies geteken word nie – ons benodig die oorspronklike.  MOET DIT ASSEBLIEF ook nie teken en inscan nie.

Ons wil u vriendelike versoek om asseblief die ondernemingsvorm (tik u kind se naam en van op die bladsy in – daar is plek gemaak daarvoor) te teken, te druk en die oorspronklike vorm saam te bring na die onderhoud.        

  1. Alle aansoek moet per e-pos gestuur word na rfabricius@hsbellville.co.za
  2. ALLE ONVOLLEDIGE AANSOEKE SAL nie verwerk word nie.

 

Navrae kan gerig word aan Jynie Crafford 021 948 1801.

 

.