Boland Landbou se rugbydag

Rugby - banner

Wil jy graag kyk hoe ons 1ste rugbyspan môre by die Boland Landbou Rugbydag speel? Die #BellvilleLeeus se eerste wedstryd is om 10:10 teen Hermanus. Gaan kyk na die direkte uitsending van School Sport Live op die internet. Die koppel is: https://www.youtube.com/watch?v=MOtEZtVDtSs

Rugby - HS Bellville Interskole 2

Om na ander wedstryde te kyk, hier is die You Tube-kanaal van School Sport Live: https://www.youtube.com/channel/UCXJyZdiJoxj-ZSxS19JzRuw

Rugby - Bly kalm

.