Klerebanktye tydens eksamen

Klerebank

Neem asseblief kennis dat die klerebank vir die res van hierdie kwartaal (2de kwartaal) nog net die volgende dae:
Maandag, 4 Junie en Woensdag, 6 Junie 13:00 – 14:00 oop gaan wees.

Hierdie reëling is slegs vir hierdie eksamen en sal volgende kwartaal weer normale tye oop wees.
Vir enige navrae is u welkom om ons te skakel. (021 948 1801)

.