Totsiens aan Juffrou Coetzee

Mev. Hillette Coetzee
Juffrou Hillette Coetzee, die juffrou met die sagte hart, soos sy bekend staan, tree aan die einde van die 2de kwartaal af.  Sy was 21 jaar aan die Hoërskool Bellville verbonde, waar sy vir Lewenswetenskappe en netbal verantwoordelik was. In totaal het sy meer as 30 jaar aan die onderwys gewy. Dankie vir juffrou se onbaatsugtige diens aan die skool. #LeeuTrots

.