Skryf in vir 2018 se Johann Vos Musiekkompetisie

Johann Vos MK

Dit is weer tyd vir leerders om in te skryf vir die gesogte Johann Vos-Musiekkompetisie wat deur Hoërskool Bellville aangebied word. Hier is die inskrywingsvorm en die belangrike datums.

Laai die inskrywingsvorm hier af: BHS Johann Vos Musiek18

.