Bellville se eie nagtegaal

Hanmari Pretorius

Bellville-onnie Mev. Hanmari Pretorius het Donderdag 7 Junie 2018 tydens die eeufeesvieringsfunksie van die Afrikanerbond die volkslied gesing en gaste met haar sang vermaak. President Cyril Ramaphosa was die spreker van die aand.
Ons is #leeutrots!

Hanmari Pretorius skud president se hand

.