Hokkie-uitslae: Seuns vs Settlers

Hokkie - HS Bellville Astro

Hier is die seuns se hokkie-uitslae teen Settlers. Die meisies se wedstryde van Saterdag is a.g.v. die reën gekanselleer.

O/14A 1-0
O/16A 1-2
O/18B 3-3
1ste span 0-4

.