Toutrekker blink uit

VAN ZYL, ARNO

Ons spog met een van ons toutrekkers. Arno van Zyl (graad 9) het ‘n eerste plek in die 640 kg-afdeling by die Senior Nasionale Klubkampioenskappe behaal.

Baie geluk aan hom en sy spanlede wat die naweek in die Helderberg deelgeneem het. 

Arno van Zyl 2

Arno van Zyl

.