Xavier Adams gekies vir WP-rugbyspan

GRAAD 10.1 ,ADAMS ,XAVIER RICARDO_ Export Port(1)

Baie geluk aan Xavier Adams wat gekies is vir die WP O/18 Cravenweek Akademiespan. Hy gaan in die vakansie aan die Coca Cola Cravenweek en Akademieweek deelneem wat hierdie jaar by Paarl Boys High plaasvind. Ons is #LeeuTrots op jou! Xavier het verlede jaar ook vir die SA O/17 Sewes gespeel.

IMG-20180619-WA0007

Xavier_WP

IMG-20180620-WA0006

.