Carlo Louw in die Wes-Kaap Skaakspan

IMG-20180615-WA0030

Baie geluk aan Carlo Louw wat vir die O/15 Wes-Kaap skaakspan gekies is en volgende maand in Durban by die SA’s gaan deelneem. Carlo het verlede maand ‘n silwer medalje by die Wes-Kaap-toernooi in Kleinmond gewen.
Die nasionale kampioenskap vind van 9-13 Julie plaas. #LeeuTrots  #SkaakmatKoning

IMG-20180615-WA0029

.