HSB Premierspan wen Kaapstad Internasionale Hokkiefees

Hokkie

Ons hokkiebokkies het by die O.18 Kaapstad Internasionale Hokkiefees goud gewen! Hulle het in die finaal van die Goue-afdeling teen Windhoek Gimnasium met 2-1 gewen. Doné Brand is as speler van die toernooi aangewys.
Baie geluk.
Na afloop van die toernooi is ons ook tot die Groen-afdeling bevorder.

Hokkie4

Hokkie3 Hokkie1

.