Jacques verteenwoordig HSB en WP in streekstoernooi

Jacques le Roux

Ons 1ste seunshokkiespan se kaptein, Jacques le Roux, het die WP en die skool se naam hoog gehou. Hy het die vakansie as deel van die WP O/18 Zebras B-span 2de plek by die streekstoernooi by Hartleyvale behaal.

.