Arno op pad na wêreldkampioenskappe vir toutrek

Arno van Zyl Wes Kaap span

Baie geluk aan Arno van Zyl (graad 9) wat Wes-Kaap kleure in toutrek verwerf het en opgeneem is in die WP O.21-span wat in September aan die Wêreldkampioenskap gaan deelneem. Arno en sy span het in die vakansie goud in die 560kg O.21-afdeling by die Wes-Kaap Kampioenskap gewen.

Arno van Zyl

.