Bellville akademies een van toppresterende skole in SA

Toppresterende skool

Wat ‘n ongelooflike prestasie. Die Hoërskool Bellville word as een van die uitsonderlike, toppresterende skole op akademiese gebied in die land beskou. Lees beslis hierdie artikel deur BusinessTech waar openbare- en privaatskole bespreek word. BusinessTech is een van die grootste webtuistes in Suid-Afrika wat op tegnologiese- en sakenuus fokus. Kliek hier om die artikel te lees.

#LeeuTrots #ParatusAdOmnia #Sedert1937

.