Mia se stem bekoor by die Tygerberg Eisteddfod

Mia Hough
Mia Hough se pragtige sang het bekoor by die Tygerberg Eisteddfod. Baie geluk met die puik uitslae, Mia:
Solosang
1) Klassiek = 88%
2) Kontemporêr = 95%
3) Musiekteater = 96%

.