Boogskiet – Marli Heyns gekies vir WP Boogskietspan

GR 12.3 , HEYNS , MARLI_ Export Staff(1)

Baie geluk aan Marli Heyns wat vir die WP-boogskietspan gekies is. Sy gaan in die skoolvakansie as lid van dié span aan die SA Boogskietkampioenskappe in Rustenburg deelneem. Marli gaan ook in Oktober as deel van die WP-span aan die Inter-Provinsiale Kampioenskappe deelneem. Sy gaan ook die skool volgende maand in ‘n “Bull’s eye”- en 3D-teikenskietkompetisie verteenwoordig. Sterkte! #LeeuTrots

FB_IMG_1536342014837

.