Shareen Vermeulen presteer by Tygerberg Eisteddfod

Shareen Vermeulen Gr.10 het Cum Laude (95% en 96%) ontvang tydens die Tygerberg Eisteddfod vir Dwarsfluit. Sy was genooi om oudisie te speel vir die Tygerberg Prestige aand.

Shareen is ook ‘n bekerwenner by die Tygerberg Eisteddfod in die kategorie (Dwarsfluit 3jaar ondervinding) en genooi om haar prys te ontvang by die Tygerberg Eisteddfod Prestige aand.

#Leeutrots!!

.