Twee leerders dring deur na die nasionale eindrondte van die WOW Spelfees

Drie van die Hoërskool Bellville se leerders het Saterdag 8 September aan die WOW Spelfees se provinsiale rondte op Stellenbosch deelgeneem. Daar was meer as 250 skole in die Wes-Kaap wat aan hierdie kompetisie deelgeneem het en die beste 4 kandidate in elke graad neem op 20 Oktober aan die nasionale eindrondte deel waar hulle teen die wenners van die ander provinsies te staan kom.

cof

Baie geluk aan Danica le Roux (graad 8) wat haar kompetisie gewen het en sy is dus die WP-kampioen. Daniël van Rooy (graad 10) was vierde en dring dus ook deur na die nasionale kompetisie.

GR 10.7 , VAN ROOY , DANIËL_ Export Staff(1)

.