Bellville koor vir Bokkie-toekenning genomineer!

BokRadio

NUUSFLITS: Ons koor is genomineer vir ‘n 2018 Oakland Bokkiestoekenning! Baie dankie vir almal wat gaan stem het. Baie geluk ook aan al die ander kore wat genomineer is. #LeeuTrots#KultuurIsInOnsBloed

.