Divan vd Westhuizen SA Binneshuise Krieket 0.18 Kaptein

GR 12.7 , VAN DER WESTHUIZEN , DIVAN_ Export Staff(1)

Divan van der Westhuizen in Graad 12 was gekies as deel van die SA  0.18 Binneshuise Krieketspan. 

Hulle het die afgelope September-vakansie getoer.

IMG-20181014-WA0002

Divan het ook die eer gehad om aangewys te word as die kaptein van die SA 0.18 Binneshuise Krieketspan.

HFF_0059

By die SA pette-oorhandiging saam met Stiaan van Zyl

HFF_0294

Divan saam met die SA 0.18 Bestuurder (Wessel Wolmarans) en Afrigter (Coenie van der Westhuyzen)

DSC_0289

DSC_0258

DSC_0248

‘n Paar aksie foto’s van Divan

 

.