Pieter Drotskie in aksie vir Suid-Afrika in Drienasies Aksie Netbal

GR 12.2 , DROTSKIE , PIETER_ Export Staff(1)

Pieter Drotskie in graad 12 het Suid-Afrika verteenwoordig in die Drienasies Aksie Netbal toernooi,

in die o/19 gemengde span vanaf 10 tot 21 Oktober 2018 te Fourways Arena, Johannesburg.  

              SA Aksie Sport spanfoto - Pieter Drotskie en Julene Venter

Hulle het meegeding teen Australië en Nieu-Seeland in verskillende wedstryde naamlik,  6- asook 7-aan-‘n-kant.

 Pieter Drotskie Aksie Sport 2 SA vs Australie

Pieter Drotskie Aksie Sport 3 SA vs Nieu Zeeland

Julene Venter – oud Bellville leerder was ook deel van hierdie span.

VENTER, JULENE

 

.