Krieketuitslae

Krieket 2

1ste span vs HS Bergvliet 

‘n 30-boulbeurtwedstryd (middag/aand)
Bergvliet 170/7
Bellville 171/4
Jozua Joubert 50 nie uit nie
Lionel Robinson 36 nie uit nie
Francois de Kock 37
Bellville wen met 6 paaltjies

O/14A vs HS Bergvliet
Bellville 73/1
Henre Nortje 6-20 
Kihan Smit 2-22
Kian Ryke 21 nie uit nie.
Bergvliet 69 almal uit
Bellville wen met 9 paaltjies

O/15A
Bellville 67 vir 10
Cronje van Greunen 30
Bergvliet 72 vir 2
Bergvliet wen met 8 paaltjies

Meisieskrieket:
Engelse toerspan 62/8
HS Bellville 63/2
HS Bellville wen met 8 paaltjies
Tabitha la Grange kry 51 lopies en neem 3 paaltjies vir 5 lopies

Krieket - I love

.