Gr.11 Regisseurs

TEATER

 

Die graad 11-regisseurs se produksies is Dinsdag 30 Oktober op die planke.  Kaartjies word pouses by die dramalokaal verkoop teen R5 per opvoering.  Heerlike pannekoek, vetkoek en ander lekkernye sal verkoop word.

Gr11 regisseurs_program bl1

Gr11 regisseurs_program bl2

.