MAN. MANNER. MANSTE

A3 POSTER_150dpi (low res)

Moenie JW Loubser en Damian de Villiers se voorskou van hul produksie Man. Manner. Manste misloop nie. Die twee leerders vertrek op 29 November na Ghent, België waar hul in die Theater Tinnenpot sal optree. Die voorskou is op 27 November om 20:00 in die skoolsaal. Die program is net ‘n uur lank en kaartjies kos R20 by die deur. Die program ondersoek alle aspekte van manlikheid soos in die Afrikaanse letterkunde uitgebeeld.

GR 12.4 , LOUBSER , JOHAN_ Export Staff(1)

JW Loubser

GR 12.2 , DE VILLIERS , DAMIAN_ Export Staff(1)

Damian de Villiers

.