Baie geluk, Hoërskool Bellville matrikulante van 2018!

Die hoërskool Bellville se matrieks van 2018 het die volgende uitstekende uitslae behaal:WhatsApp Image 2019-01-07 at 10.29.35 (1)
100% slaagsyfer vir die 6de jaar in ‘n ry.
99.5 % toelating tot tersiêre studies.
93.5% baccalaureustoekenning.
80% (17 uit 21) van vakke se gemiddeldes is bokant 65%.
Top drie kandidate: 
Adriaan Lourens: 94.14 %
Wicus van der Linden: 92.48%
Chanté Fourie: 91.14%

.