Verwelkoming van Gr 8’s

Leeu en welpie

Die Leeu-familie is gereed om ons nuwe welpies môre in Leeu-wêreld te verwelkom.

Ouers van nuwe welpies word gevra om met hul aankoms asb. buite die skool te parkeer.

 

Graad 8 Program

Dinsdag 8 Januarie:

07:30 – Tee en koffie beskikbaar vir ouers langs die tennisklubhuis

07:40 – Aantree op teerblad in registerverband

08:00-08:40 – Saalbyeenkoms

#LeeuTrots

.