TOELATINGSVORM GRAAD 8 2020

Kliek hier vir TOELATINGSVORM GRAAD 8 – 2020

 

PROSEDURES

  1. Wanneer u die dokument oopmaak en daar verskyn slegs ‘n skoolwapen, “click” op “view” en dan “edit” – voltooi al die velde soos aangetoon.
  2. Wanneer u op die webwerf op die vorm ingaan – “save” die toelatingsvorm op u eie rekenaar.
  3. LET ASSEBLIEF: BAIE, BAIE BELANGRIK – DIT MOET ASB. SOOS VOLG “GESAVE” WORD – Toelatingsvorm 2020_(u kind se naam en van)
  4. Voltooi alle velde volledig en “save”. Alle dokumentasie soos rapport, bewys van adres en geboortesertifikaat moet ingeskandeer (scan) en saam met u aansoek gestuur word.
  5. BAIE BELANGRIK: Die ondernemingsvorm – daar is vier plekke waar ons u handtekening benodig.  Hierdie dokument moet asb. nie elektronies onderteken word nie – ons benodig die oorspronklike. Bring asb. die oorspronklike vorm saam na u onderhoud met die skoolhoof.    
  6. Alle aansoeke moet gestuur word na rfabricius@hsbellville.co.za
  7. ALLE ONVOLLEDIGE AANSOEKE SAL nie verwerk word nie.
  8. BAIE BELANGRIK: U moet ook elektronies by die Wes-Kaap Onderwysdepartement aansoek doen vir u aansoek om suksesvol te wees. Kliek op hierdie skakel om die aansoekvorms te voltooi: https://admissions.westerncape.gov.za/ 

LET WEL: Die aansoekproses by die WKOD open op 15 Februarie 2019

Navrae kan gerig word aan:

Raché Fabricius 021 948 1801

Adri Steyn 021 948 1801

.