MTBS-flashes se regstreekse uitsending

IMG-20190206-WA0004

Sterkte aan ons dirigente en pawiljoenspan met vandag se MTBS-“flashes”.

Daar gaan ‘n regstreekse uitsending (live stream) van die skole se optredes wees.

Teken gratis in by DigiTV se skakel: https://digitv.co.za/#/school/events/30

Al die skole gebruik Stellenberg se Digi-TV.

.