2019 NETBALPROEWE

Netbal - Bly kalm 2

Die o.14-proewe vind vandag (Maandag 11 Februarie) en môre (Dinsdag 12 Februarie) plaas a.g.v. die akademiese prysuitdeling wat môre plaasvind. Die o.17- en o.19-proewe skuif na Woensdag 13 Februarie. Die res van die proewe bly onveranderd.

 

Ma 11 Feb o14

Dins 12 Feb o14

Wo 13 Feb o17 en o19

Do 14 Feb o15

Ma 18 Feb o16

Di 19 Feb tot Don 21 Feb om verder te reel wie ons nog wil sien en uit te sorteer. Proewe begin 16.00 tot ongeveer 18.00.

.