Podcast: die tweede episode van PARATUS

HS Bellville LOGO

In die tweede episode van die Hoërskool Bellville se podcast #PARATUS gesels ons met die voormalige Springbok- en Bulle-speler Pierre Spies, asook met die skool se visehoof: sport, mnr. Michael Aucamp.

Kliek hier vir die 2de episode van Paratus

.