Die volgende episode van PARATUS is beskikbaar!

HS Bellville LOGO

Die volgende episode van die Hoërskool Bellville se podcast-kanaal, Paratus, is nou beskikbaar. Kom ons neem jou deur die kalender van die week en wat alles by die skool gebeur. Die podcast is nou ook beskikbaar op iTunes, Google podcasts, Spotify, Breaker, Radio Republic en Pocket Casts.

Click hier vir die volgende episode van Paratus

.