Twaalf atlete in WP-atletiekspan

HS Bellville LOGO

Twaalf van die Hoërskool Bellville se atlete is vir die Westelike Provinsie-span gekies wat die komende naweek aan die Wes-Kaap Kampioenskappe in die Paarl gaan deelneem.

Hulle is:

1. o17 S Moneeb Jeftha 400m
2. o14 M Alana Jonas 800m
3. o15 M Chane Kruger 3000m
4. o17 M Corne Schreuder DG
5. o19 M Lida Botha VS
6. o17 M Elzani Gelderbloem GS
7. o17 S Handré Carstens GS, DG
8. o19 M Mari-Li vd Heever DG
9. o19 S Thomas Booker DG
10. o14 M Kayla Reyneke SG
11. o19 M Khara Kaltwasser SG
12. o19 S Zander Conradie SG

Baie geluk en sterkte!

Click hier vir Program

 

 

.