Skool se sluitingstye hierdie Donderdag en Vrydag

HS Bellville LOGO

Die skool sluit Donderdag 14 Maart om 13:00 en Vrydag 15 Maart om 11:00. Alle sportoefening gaan voort soos die middagprogram.

.