Die volgende episode van PARATUS is beskikbaar! – 13 Maart 2019

HS Bellville LOGO

Die Hoërskool Bellville speel hierdie week gasheer vir die ATKV Redenaarskompetisie. Luister beslis na #Paratus, waar ons nie net met dr. Elizabeth van der Merwe oor die kompetisie gesels nie, maar ook die week se kalender bespreek.

Click hier vir die volgende episode van Paratus

.